Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

HEIDELBERG/NIGEL ROETE

DRYWER: PETRUS 072-850-7901
TIPE BUS: QUANTUM 4
OGGEND OPTELPUNTE EN TYE
05:50 - 1 - Geluksdal
06:10 - 2 - Heidelberg (Kloof)
06:15 - 3 - Heidelberg (Lisensiekantore)
06:25 - 4 - Nigel (Eerste robot van Heidelberg af)
MIDDAG AFLAAIPUNTE
1 - Nigel (Eerste robot van Heidelberg af)
2 - Heidelberg (Lisensiekantore)
3 - Heidelberg (Kloof)
4 - Geluksdal