Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

BRAKPAN ROETE

DRYWER: JANUARY 082-099-5262
TIPE BUS: TATA 6
OGGEND OPTELPUNTE EN TYE
06:20 - 1 - Engen - Springs
06:30 - 2 - Pick en Pay – Brakpan Noord
06:45 - 3 - Lighuis - Brakpan
07:00 - 4 - Garage Gulf
07:30 - 5 - Leeupoort straat
07:40 - 6 - H/V Rietfontein en Main straat
1 - H/V Rietfontein en Main straat
2 - Leeupoort straat
3 - Garage Gulf
4 - Lighuis - Brakpan
5 - Pick en Pay – Brakpan Noord
6 - Engen - Springs