top of page
SPYSENIERING EN TOERISME (S & T)

 

S & T is ‘n verrykingsvak in gr. 8 & 9 en dien as bekendstelling vir Toerisme, Gasvryheid en Verbruikersdienste wat in gr. 10 – 12 geneem kan word. Hierdie vakke word by ons Hotelskool aangebied.

 

Spyseniering

 

Waarvan leer jy?

  • Spyskaarte

  • Sjef werk

  • Bediening in restaurante

  • Kombuisorganisasie

  • Voedsel- en drankbestuur

 

Beroepsgeleenthede​​

  • Professionele chef

  • Funksiekoördineerder

  • Hotelbestuur

  • Eie onderneming

  • Privaat spyseniering

 

Toerisme

 

Waarvan leer jy?

  • Ikone van die wêreld

  • Ekotoerisme

  • Provinsies & kulture

  • Wêrelderfenisgebiede

  • Nasionale Parke

 

Beroepsgeleenthede:

  • Reisagent

  • Hotelbedryf

  • Wildbewaarder

  • Konferensieorganiseerder

  • Lugwaardin

  • Toergids

 

LE PETIT RESTAURANT

Le Petit Restaurant is ons eie gesellige restaurant wat bestuur word deur die Hotelskool.  Hierdie restaurant is ingerig om troues, verjaarsdae, reünies, enige onthale of partytjies aan te bied. Daar is flinke diens deur ons eie leerlinge, wat weer help met hulle praktiese ure wat ingewerk moet word.

 

Kom stel u eie spyskaart op. Sien hieronder vir keuses. Smaaklike geregte teen billike pryse...

Verdere reëlings:

  • Pons: R30 per beker

  • Venuegeld: R800 betaalbaar by BESPREKING. NIE terugbetaalbaar in die geval van kansellasie nie.

  • Tafeldoeke en overlays ingesluit

  • Minimum van 30 gaste

  • GEEN EIE DRANK

  • Kontantkroeg beskikbaar

  • Blomme ekstra

  • 50% deposito by bespreking

  • 10% fooitjie op totale bedrag vir leerders

  • Finale betaling 1 dag voor die funksie

  • Op aanvraag kan enige geregte bygevoeg word

  

Kontakpersone:

 

Sanette Lubbe: 074 897 8051

Marlize Burger: 072 827 2505

 

Bankbesonderhede

 

ABSA Eastland

Takkode: 630 442

Rek. No: 230 390 126

NB: NB: BEVESTIG OF KANSELLEER ASB BINNE 2 WEKE

LE PETIT RESTAURANT
Ontbytspyskaart
LE PETIT CHEF RESTAURANT -  ONTBYTSPYSKAART

 

SPYSKAART

R70.00 p.p.

 

VRUGTEGEREG: (Kies 1)

 

Muesli, Jogurt  en Vars Vrugte

Muesli, Jogurt en Gestoofde Vrugte

Vars Vrugte en ‘n Verkskeidenheid Koue Vleis

Gaansoorte Met Warm en Koue Melk en  Vars Vrugte

 

PROTEIENGEREG: (Kies enige 4)

 

Roereier

Gebakte Eier

Geposjeerde Eier

Eier In Poloniebakkies

Kerrie Eiers

Wors (Gebraai)

Kaaswors

Geurige Maalvleis

Spekrepies

Haddock In Sous

Quiche (Sampioene, Spinasie & Feta, Tuna)

Hoenderlewertjies

Paptert

Skilpadjies

Maalvleisrol

Pannekoek Met Vulsel

 

STYSEL: (Kies Enige 3)

 

Roosterbrood (Wit & Bruin)

Gewone Brood (Wit & Bruin)

Franse Roosterbrood

Oop Geroosterde Kaas & Tamatiebroodjies

"Savoury Drop Scones"

Potbrood

Plaatkoekies

Pannekoek

Muffins

 

INGESLUIT:

 

Kaas & konfyt

Koffie & Tee

Ligte Etes
LE PETIT CHEF RESTAURANT -  LIGTE ETES

 

SPYSKAART 1

R80.00 p.p.

 

Cujan Hoenderrepies

OF

Varkvleisrepies

 

Uitpakslaai Met Sous

 

Roomys

Sjokoladesous

OF

Malvapoeding

Vla

 

 

SPYSKAART 2:

R 70.00 p.p.

 

Quiche (2 per persoon)

Tuinvars Slaai

 

Roomys

Sjokoladesous

OF

Malvapoeding

Vla

Voedselkeuse
VOEDSELKEUSE VIR 2 OF 4 GANG ETE

 

SPYSKAART

Prys word bepaal volgens KEUSE van die geregte wat u kies en kan wissel tussen R120.00 – R150.00 p.p.

 

SOP EN VOORGEREGTE: (Kies 1)

 

Sop (Eie Keuse)

Vrugtekelkie

Aspersies En Sous

Patees & Brode

Hoenderlewertjies

BBQ Hoendervlerkies

Cujan Hoenderslaai

Parmaham & Spanspek

Quiches (Eie Keuse)

Advokado Ritz

Biltongvoorgereg

Koue Vleise

Viskelkie

Gerookte Salm

Skelvis Mornay

 

VLEISSOORTE: (Kies 1, 2 of 3)

 

Silverside Skywe

Beestong

Beesstert

Bees Fillet

Beesrol

Beef Wellington

Frikadelle (Bruinsous)

Varkboud

Varkschnitzel

Varknekskywe

Vark Fillet

Varkrol

Kerriegeregte

Frikkadelle (Pynappelsous)

Skaapboudskywe

Skaapbladskywe

Lamsrol

Bobotie

Herderspastei

Verskeie Bredies

Hoenderschnitzel

Hoenderporsies

Hoenderpastei

Hoender A-La-King

Lasagne

Stroganoff

Goulash

 

STYSELGEREGTE: (Kies 1 of 2)

 

Rys (Wit, Bruin, Geel, Gegeur)

Aartappels (Gebak, Kapok, Roomgereg)

Stampmielies

Pasta

Mieliegruis

Koes-Koes

Koring

Broodsoorte

 

GROENTE: (Kies 2, 3 of 4)

 

Groenbone

Soetpatats

Blomkool

Filopatats

Broccoli

Mielies

Roomspinasie

Ertjies

Pampoentert

Pampoenpoffers

Gebakte pampoen

Gevulde skorsies

Brusselse spruite

Babymarrows

Ratatouille

Soetwortels

 

SLAAIE: (Kies 1 of 2)

 

Uitpakslaai

Aartappelslaai

Mengelslaai

Tamatieslaai

Komkommerslaai

Waldorfslaai

Waatlemoen & Spanspekballetjies

Noedelslaai

Uieslaai

Rysslaai

Couscousslaai

Wortel & Pynappel

Koperpenniewortel

Koolslaai

Koringslaai

Broccoli & Blomkoolslaai

Beetslaai

Kerriebone

Sousbone

Driebone slaai

 

NAGEREGTE: (Kies 2, 3 of 4)

 

Malvapoeding

Roly Poly

Sagopoeding

Souskluitjies

Broodpoeding

Wortelkoek

Lemon Meringue

Kaaskoek

Roompoffers

Tiramisu

Crepe Suzette

Meringues

Roomys

Vrugteslaai

Sjokolade mousse

"Creame caramel"

Triffle

Peppermint Crisptert

Brandewyntert

Melktert

Appeltert

Spitbraai
LE PETIT CHEF RESTAURANT -  SPYSKAART VIR SPITBRAAI

 

SPYSKAART

R100.00 – R140.00 p.p.

 

A: VLEIS: (Kies 2)

 

Bees

Skaap

Hoender

Vark

 

B: BYGEREGTE: (Kies 3)

 

Aartappeltjies

Uitjies

Sampioene

Paptert

Pap en sous

 

C: SLAAI: (Kies 3)

 

Uitpakslaai

Aartappel

Sousbone

Couscous

Noedelslaai

Waatlemoen & Spanspekballetjies

Mengelslaai

Kerriebone

Koolslaai

Rysslaai

Brokkoli & Blomkoolslaai

Wortel & Pynappel

Beet

Kerrieperskes

Koringslaai

 

D: NAGEREGTE:

 

Roomys

Sjokolade Mousse

Triffle

Malvapoeding

Kaaskoek

Vrugteslaai

Pere In Rooiwyn

Meringues

Broodpoeding

Cremé Caramel

Appeltert

Brandewyntert (Tipsy)

Roly Poly

Sagopoeding

Souskluitjies

Lemon Meringue

Tiramisu

Wortelkoek

Melktert

Pepperment Crisp Tert

Crépes Met Soet Vulsel

Eenbak Gereg
LE PETIT CHEF RESTAURANT -  ETE MET EENBAK GEREG

 

SPYSKAART

R80.00 p.p.

 

Eenbak gereg

Broodjie

Slaai

 

Roomys

Sjokeladesous

OF

Malvapoeding

Vla

 

 

Maak ‘n keuse uit een van die volgende:

 

  1. Hoenderpastei

  2. Geurige Mykanos Hoender (Peppers & Kaas)

  3. Chicken A-La-King

  4. Eenbak Maalvleisgereg

  5. Kerrie en Rys

  6. Italiaanse Pasta Skottel (Worsies & Kaas)

  7. Maalvleis Lasagne

  8. Vis Lasagne

bottom of page