Welkom by JANSEN!

Gr.8-inskrywings vir 2022

 

Die 2022-aanlyn GDE ADMISSIONS registrasieproses vir gr. 8's se  aansoektydperk vir aanlyntoelatings vir 2022 vir graad 1 en 8 amptelik aangekondig as 10 Augustus 2021.

Indien jy by Hoërskool Dr. E.G. Jansen wil aansluit kan jy die volgende elektroniese voorlopige registrasievorm (onderhewig aan Departementele registrasie en plasing) voltooi deur op die volgende skakel te kliek:

REGISTRASIEVORM

Die registrasievorm sal as ‘n pdf-vorm van u rekenaar afgelaai kan word, wat dan elektronies of per hand voltooi kan word en tesame met ondersteunende dokumentasie aangestuur kan word na:

Me. C. Pretoruis/ Me. N. Odendaal by bemarking@egjansen.co.za

NB: Onthou asseblief om eers hierdie vorm te stoor / 'save' na jou rekenaar of foon voordat jy dit elektronies invul.

Ondersteunende dokumentasie:

- Ouer se ID

- Leerder se geboortesertifikaat

- Bewys van huisadres

- Bewys van wersadres

- Laaste skool rapport.

Jansengroete

#RegistrasievormEGJansen

Registrasievorm vir Dr. E.G. Jansen 2020
4 days 2.jpg
4 days to go.jpg