GRAAD 8's 2018
GRAAD 8-KAMP 2018 BY KWALATA WILDSPLAAS FOTO'S
Hier is nou al die kamp foto's waarvoor julle gewag het. Geniet dit!
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.