Welkom by JANSEN!
SKRYFBEHOEFTES VIR 2021
-
Bloupenne
-
B4-, B5- en B6-gryspotlode
-
Skerpmaker
-
Uitveër
-
Skêr
-
Gom
-
Swart merkpen (dunpunt)
-
Kokipenne ("fibre tip")
-
Inkleurpotlode
-
Vetkryte of pastelle
-
Wiskundestel (Gradeboog, passer en tekenhoeke)
-
Sakrekenaar (Casio fx-82ZA Plus)
-
Liniaal
Laai nou ons
SUPERJANSEN
Koerant af!
Die ARENDSOOG 2020
*Let daarop dat as gevolg van COVID-19 sekere inligting verander het en dit op die Inligtingsaand verskaf sal word.
Gr.8-inskrywings vir 2021
Die 2021-aanlyn GDE ADMISSIONS registrasieproses vir gr. 8's is nog nie oop, maar sal hopelik binnekort aangekondig word.
Indien jy by Hoërskool Dr. E.G. Jansen wil aansluit kan jy die volgende elektroniese voorlopige registrasievorm (onderhewig aan Departementele registrasie en plasing) voltooi deur op die volgende skakel te kliek:
Die registrasievorm sal as ‘n pdf-vorm van u rekenaar afgelaai kan word, wat dan elektronies of per hand voltooi kan word en tesame met ondersteunende dokumentasie aangestuur kan word na:
Me. Daleen Els by
NB: Onthou asseblief om eers hierdie vorm te stoor / 'save' na jou rekenaar of foon voordat jy dit elektronies invul.
Ondersteunende dokumentasie: NUWE leerders moet 'n oorplasingsertifikaat, ‘n afskrif van hulle jongste skoolrapport en ID-dokument ook indien.
Jansengroete
