Search


Dr. E.G. Jansen
- Nov 18, 2019
Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...
E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het.
Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid na egjansenmatriekafskeid@gmail.com.
Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word.
#MatriekAfskeidFotos #EGJMatrieks #Sosiaal #Matriek #ALGEMEEN #Oudjansies
75 views

Dr. E.G. Jansen
- Nov 8, 2019
Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!
Oud-leerling Ruaan Lerm het as kaptein uitgedraf in verlede naweek se Pro14-wedstryd teen Glasgow Warriors.
Erich Cronje, ook 'n oud-jansie, verdien sy eerste CAP vir die Southern Kings.
Baie geluk aan die twee rugbymanne!
https://www.sport24.co.za/Rugby/PRO14/lerm-to-lead-kings-in-glasgow-20191031
#OudJansie #RugbyByJansen #Oudjansies #RUGBY #Sport
18 views

Dr. E.G. Jansen
- Jun 24, 2019
Ons innige meegevoel...
Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige meegevoel met die groot verlies van Benjamin Hattingh se afsterwe. Benjamin was 'n oud-Jansie wat in 2012 gematrikuleer het.
Ons bid vir krag vir die familie, naasbestaandes en vriende in hierdie ongelooflike hartseer tyd. Mag God julle vertroos en styf vashou.
#RusInVrede
Teraardebestelling Besonderhede:
Ons vier sy wonderlike lewe om 11:00 Dinsdag oggend 25 Junie 2019 by AGS Brandpunt, Dehavillandlaan, Impala Park, Boksb
123 views

Dr. E.G. Jansen
- Jun 18, 2019
Innige Meegevoel
Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige simpatie en meegevoel met die afsterwe van Marius Steyn, oud-Jansie wat in 2016 gematrikuleer het.
Ons gebede en liefde is met sy familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd.
#RusInVrede #ALGEMEEN #Oudjansies
142 views

Dr. E.G. Jansen
- Jan 31, 2019
Ons innige meegevoel...
E.G. Jansen se innige meegevoel aan mevrou Yvonne Mostert en familie en vriende met die afsterwe van Chanellé Mostert ’n oud-Jansie van 2016. Rus in vrede.
Begrafnis vind plaas 6 Februarie om 14:00 te GE Begrafnisondernemers 50 Boundary St, Brakpan, 1541
Besigtiging is van 13:15 tot 13:45 by GE begrafnisondernemers. #Oudjansies #ALGEMEEN
47 views

Dr. E.G. Jansen
- Jan 30, 2019
Oud-Jansie, Wiehan van Pletzen wen "Vice Chancellor's Discretionary Merit Award"
Dit is 'n toekenning wat aan die top voornemende studente van die Universiteit van Pretoria toegeken word. Hierdie studente se studiegelde word vir 3 jaar vir hulle geborg.
Tydens die konferensie was die studente ook blootgestel aan scenario's soos die "Common Purpose Future Leaders" -program wat hulle tydens hulle studente- en professionele loopbane gaan teekom.
E.G. Jansen is 'n skool waar akademie uiters belangrik is. Baie geluk Wiehan, jy het hard gewerk en verdien el
14 views


Dr. E.G. Jansen
- May 9, 2018
Oud-Jansie 3de in Mr. International
Nuus oor oud-Jansie: Dwayne Geldenhuis is in 2017 as Mr King of South Africa aangewys. Hy het dan ook op 30 April Suid-Afrika verteenwoordig by die 12de Mr International in Yangon Myanmar. Hier het hy derde geëindig uit 40 lande wat deelgeneem het. Ons sê baie geluk aan Dwayne! #oudjansienuus #onsistrots #Oudjansies #egjansen #ALGEMEEN
5 views

Dr. E.G. Jansen
- May 9, 2018
Stem vir oud-Jansie
Adele Koolen (Geldenhuys), oud-Jansie, het Maandag vir ons kom kuier. Sy is tans 'n semifinalis vir Mev. Suid-Afrika. Kom ons ondersteun haar deur te kliek op die volgende skakel: https://www.facebook.com/MrsSouthAfrica/photos/a.1848357835182920.1073741998.171133282905392/1848367648515272/?type=3 Wat die kompetisie betref, vra Adele dat alle Jansies die volgende moet doen; ""Like" my bladsy op Facebook Adele Koolen - Tammy Taylor Mrs South Africa Semi-Finalist 2018; Stuur vir
7 views


Dr. E.G. Jansen
- Apr 18, 2018
Oudjansie Gebeurtenis:
Gerrie Coetzee ('n oudjansie) VS Kallie Knoetze Woensdag, 23 Mei 2018
SPRINGS STADSAAL
18:00 vir 18:30
R2500 per tafel, R300 p.p.
Slegs 30 tafels beskikbaar. Besprekings: Herman 083 325 6919 / Lucia 079 529 7016
herman@jvrlaerskool.co.za Ander gaste: Pierre Coetzer, Herold Volbrecht, Brian Mitchell #Oudjansies #egjansen #Boks #Sport
19 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 2, 2018
Oud-Jansie maak almal trots!
Baie geluk aan Hendré Stassen, wat deel was van die begin vyftiental in die Super 15-reekskragmeting tussen die Bulle en die Stormers twee dae gelede. Hendré het 'n beslissende rol gespeel in die oortuigende oorwinning van die Bulle met 33 - 23. Hoërskool Dr. E.G. Jansen is met reg trots op hom. #rugbybyjansen #oudjansietrots #Oudjansies #egjansen #RUGBY #Sport
38 views
{"items":["5e3c1d0f041078001799a9e2","5e3c1d0fd52e220018951cb8","5e3c1d0f03eb87001769e8cb","5e3c1d100b8c940017ad5203","5e3c1d100b8c940017ad5204","5e3c1d12c842200017fe64b1","5e3c1d12c3499e001829fa4c","5e3c1d143c24280017ffabc0","5e3c1d14a3ef3800171c751d","5e3c1d148844e100174e6678","5e3c1d1513f97300170715f1","5e3c1d15c842200017fe64bc","5e3c1d16d52e220018951cdf","5e3c1d17c25a1a0018e67b25","5e3c1d174494ca00173b83c4","5e3c1d178844e100174e6682","5e3c1d170b8c940017ad522c","5e3c1d171c41d70017b38f49","5e3c1d18b7e5830017690ee4","5e3c1d184494ca00173b83c5"],"styles":{"galleryType":"Columns","groupSize":1,"showArrows":true,"cubeImages":true,"cubeType":"fill","cubeRatio":1.3333333333333333,"isVertical":true,"gallerySize":30,"collageAmount":0,"collageDensity":0,"groupTypes":"1","oneRow":false,"imageMargin":32,"galleryMargin":0,"scatter":0,"rotatingScatter":"","chooseBestGroup":true,"smartCrop":false,"hasThumbnails":false,"enableScroll":true,"isGrid":true,"isSlider":false,"isColumns":false,"isSlideshow":false,"cropOnlyFill":false,"fixedColumns":1,"enableInfiniteScroll":true,"isRTL":false,"minItemSize":50,"rotatingGroupTypes":"","rotatingCropRatios":"","columnWidths":"","gallerySliderImageRatio":1.7777777777777777,"numberOfImagesPerRow":1,"numberOfImagesPerCol":1,"groupsPerStrip":0,"borderRadius":0,"boxShadow":0,"gridStyle":1,"mobilePanorama":false,"placeGroupsLtr":true,"viewMode":"preview","thumbnailSpacings":4,"galleryThumbnailsAlignment":"bottom","isMasonry":false,"isAutoSlideshow":false,"slideshowLoop":false,"autoSlideshowInterval":4,"bottomInfoHeight":0,"titlePlacement":"SHOW_ON_THE_RIGHT","galleryTextAlign":"center","scrollSnap":false,"itemClick":"nothing","fullscreen":true,"videoPlay":"hover","scrollAnimation":"NO_EFFECT","slideAnimation":"SCROLL","scrollDirection":0,"scrollDuration":400,"overlayAnimation":"FADE_IN","arrowsPosition":0,"arrowsSize":23,"watermarkOpacity":40,"watermarkSize":40,"useWatermark":true,"watermarkDock":{"top":"auto","left":"auto","right":0,"bottom":0,"transform":"translate3d(0,0,0)"},"loadMoreAmount":"all","defaultShowInfoExpand":1,"allowLinkExpand":true,"expandInfoPosition":0,"allowFullscreenExpand":true,"fullscreenLoop":false,"galleryAlignExpand":"left","addToCartBorderWidth":1,"addToCartButtonText":"","slideshowInfoSize":200,"playButtonForAutoSlideShow":false,"allowSlideshowCounter":false,"hoveringBehaviour":"NEVER_SHOW","thumbnailSize":120,"magicLayoutSeed":1,"imageHoverAnimation":"NO_EFFECT","imagePlacementAnimation":"NO_EFFECT","calculateTextBoxWidthMode":"PERCENT","textBoxHeight":0,"textBoxWidth":200,"textBoxWidthPercent":50,"textImageSpace":10,"textBoxBorderRadius":0,"textBoxBorderWidth":0,"loadMoreButtonText":"","loadMoreButtonBorderWidth":1,"loadMoreButtonBorderRadius":0,"imageInfoType":"ATTACHED_BACKGROUND","itemBorderWidth":1,"itemBorderRadius":0,"itemEnableShadow":false,"itemShadowBlur":20,"itemShadowDirection":135,"itemShadowSize":10,"imageLoadingMode":"BLUR","expandAnimation":"NO_EFFECT","imageQuality":90,"usmToggle":false,"usm_a":0,"usm_r":0,"usm_t":0,"videoSound":false,"videoSpeed":"1","videoLoop":true,"jsonStyleParams":"","gallerySizeType":"px","gallerySizePx":940,"allowTitle":true,"allowContextMenu":true,"textsHorizontalPadding":-30,"itemBorderColor":{"themeName":"color_12","value":"rgba(209,202,201,1)"},"showVideoPlayButton":true,"galleryLayout":2,"targetItemSize":940,"selectedLayout":"2|bottom|1|fill|true|0|true","layoutsVersion":2,"selectedLayoutV2":2,"isSlideshowFont":false,"externalInfoHeight":0,"externalInfoWidth":0.5},"container":{"width":940,"galleryWidth":972,"galleryHeight":0,"scrollBase":0,"height":null}}