Search


Dr. E.G. Jansen
- May 2, 2019
Onderhoud met Martin Bester
Kyk gerus na die onderhoud wat Erin Patience met Jacaranda 94.2 se Breakfast with Martin Bester gehou het tydens ons opedag op 16 April:
https://digitv.co.za/#/video/7066/10183/Vod
Aangebied deur ons eie JansenTV, opgeneem deur DigiTV.
#Opedag2019 #MartinBester #Jacarandafm #Graad8 #Opedag #ALGEMEEN
26 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 25, 2019
REGISTREER op 13 MEI 2019 vir die 2020-skooljaar.
Aanlynregistrasie Graad 8 leerders begin op 13 Mei 2019 (Registrasies open om 08:00) en sluit weer op 15 Julie 2019. E.G. Jansen moedig alle ouers aan om op 13 Mei hul kinders te registreer om teleurstelling te voorkom.
Webtuiste: gdeadmissions.gov.za.
Neem skermskote en druk dit uit sodat u ’n volledige papierspoor as bewys van u kind se registrasie het.
Sodra u ’n SMS ontvang, moet die nodige dokumentasie (indien nie elektronies opgelaai nie) onmiddellik vir bevestigi
23 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 16, 2019
Luister na Jacaranda 94.2
Baie welkom aan Martin Bester en die Jakaranda FM-span wat E.G. Jansen vandag besoek. Luister na JacarandaFM 94.2 tussen 06:00 en 09:00 as deel van ons Opedagverrigtinge.
Ons weet ons kan altyd op julle staatmaak want Jansen is #DieSkoolMetDieBesteGees!
Jansengroete! #Opedag #Graad8
71 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 11, 2019
Jakaranda FM Opedagbesoek
Beste Jansies en Ouers
Wil jy graag jou radiodebuut maak? Hier is jou kans. Martin Bester en die Jakaranda FM-span besoek ons skool van 06:00 tot 09:00 op Dinsdagoggend, 16 April as deel van ons Opedagverrigtinge.
Die pret skop of met #DieSkoolMetDieBesteGees! wanneer die hele skool die Jansenbom lewendig op die lug uitkreet! DigiTV beeldsaai ook al die verrigtinge.
Ons versoek dat al die Jansies hulle reelings so tref dat hulle reeds 06:00 by die skool is. Die skool ve
43 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 11, 2019
WIE GAAN DIE BOM LAAT ONTPLOF? 'LIKE' HIERDIE 'POST' EN WEN!
Die Jansen Bom-uitdaging Laerskool Jan van Riebeeck
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Jan van Riebeeck tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op Digitv SA. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5837/8735/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die MEESTE STEMME wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur Home Corp South Africa
D
21 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 11, 2019
'LIKE' HIERDIE 'POST' EN WEN!
WEN 'N SKOOTREKENAAR EN DRUKKER MET HOMECORP!
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Môrewag.
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
DigiTV het hierdie video geneem by Laerskool Môrewag tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op Digitv SA. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5836/8736/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die MEESTE STEMME wen 'n skootrekenaar en drukker gebo
10 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 8, 2019
Wie gaan die laerskool wees met die BESTE GEES?
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Goudrand
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Goudrand tydens hulle weergawe van 'Die Jansen Bom'.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5811/8675/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radi
53 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 8, 2019
WEN MET HOMECORP!
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Elspark
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Elspark tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5810/8674/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jak
12 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 8, 2019
EGJ Sport
By Jansen bied ons top sportsoorte aan en is uitgerus met hoogstaande gehalte fasiliteite. Maar kom kyk self - E.G. Jansen se opedag is op 16 April 2019, om 17:00. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #JansenOpedag #GaanGroot #Sport #Opedag #Graad8
20 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 8, 2019
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Westwood.
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Westwood tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5796/8660/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die oped
18 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 8, 2019
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Oosterkruin.
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Laerskool Oosterkruin met hulle weergawe van 'Die Jansen Bom'. Gaan kyk op DigiTV na hierdie video deur op hierdie skakel te kliek:
https://digitv.co.za/#/video/5795/8659/Vod
en 'like' ook hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.
Formule Jansen. Die wedren na j
24 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 4, 2019
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Witfield
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Witfield tydens 'Die Jansen Bom'.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5780/8626/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 201
24 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 4, 2019
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Baanbreker:
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Laerskool Baanbreker wys hulle weergawe van 'Die Jansen Bom'. Gaan kyk op DigiTV na hierdie video deur op hierdie skakel te kliek:
https://digitv.co.za/#/video/5778/8626/Vod
en 'like' ook hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.
Formule Jansen. Die wedren na jo
18 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 3, 2019
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Die President
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Hier is nou 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Die President waar hulle 'Die Jansen Bom' uitkreet.
Gaan kyk op DigiTV na hierdie video deur op hierdie skakel te kliek:
https://digitv.co.za/#/video/5774/8626/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April
8 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 3, 2019
Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Concordia:
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Concordia waar hulle 'Die Jansen Bom' uitkreet.
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:
https://digitv.co.za/#/video/5775/8626/Vod
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag
13 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 3, 2019
"Die Jansen Bom"-uitdaging:
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
Tydens die opedag bemarkingsweke gaan E.G. Jansen by die volgende laerskole kuier:
Laerskool Baanbreker
Laerskool Concordia
Laerskool Die President
Laerskool Elspark
Laerskool Goudrand
Laerskool Jan van Riebeeck
Laerskool Oosterkruin
Laerskool Môrewag
Laerskool Westwood
Laerskool Witfield
DigiTV gaan 'n video neem van elke laerskool wat "Die Jansen Bom" gaan uitkreet tydens E.G. Jansen se besoek.
Ons nooi almal uit o
18 views

Dr. E.G. Jansen
- Apr 3, 2019
Akademie by Jansen
E.G. Jansen het sy eie 'Wimpy'. Hier voel elke pouse net soos 'n 'party'. Maar kom kyk self - E.G. Jansen se opedag is op 16 April 2019, om 17:00. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #JansenOpedag #GaanGroot #Akademie #Opedag #Graad8
18 views
{"items":["5e3c1d1213f97300170715e3","5e3c1d138844e100174e666d","5e3c1d139ccde9001792ee4f","5e3c1d13041078001799a9f6","5e3c1d1313f97300170715eb","5e3c1d13078bb400179ce713","5e3c1d1334258e00164d9fa6","5e3c1d133c24280017ffabb9","5e3c1d139ccde9001792ee50","5e3c1d136387710017bd81c4","5e3c1d13e8274800183061af","5e3c1d1303eb87001769e8d8","5e3c1d133c24280017ffabbe","5e3c1d131c41d70017b38f35","5e3c1d13d52e220018951cd0","5e3c1d1312af8b0017acc189","5e3c1d1312af8b0017acc18a","5e3c1d134494ca00173b83b7","5e3c1d13f1674800175feecc","5e3c1d141c41d70017b38f37"],"styles":{"galleryType":"Columns","groupSize":1,"showArrows":true,"cubeImages":true,"cubeType":"fill","cubeRatio":1.3333333333333333,"isVertical":true,"gallerySize":30,"collageAmount":0,"collageDensity":0,"groupTypes":"1","oneRow":false,"imageMargin":32,"galleryMargin":0,"scatter":0,"rotatingScatter":"","chooseBestGroup":true,"smartCrop":false,"hasThumbnails":false,"enableScroll":true,"isGrid":true,"isSlider":false,"isColumns":false,"isSlideshow":false,"cropOnlyFill":false,"fixedColumns":1,"enableInfiniteScroll":true,"isRTL":false,"minItemSize":50,"rotatingGroupTypes":"","rotatingCropRatios":"","columnWidths":"","gallerySliderImageRatio":1.7777777777777777,"numberOfImagesPerRow":1,"numberOfImagesPerCol":1,"groupsPerStrip":0,"borderRadius":0,"boxShadow":0,"gridStyle":1,"mobilePanorama":false,"placeGroupsLtr":true,"viewMode":"preview","thumbnailSpacings":4,"galleryThumbnailsAlignment":"bottom","isMasonry":false,"isAutoSlideshow":false,"slideshowLoop":false,"autoSlideshowInterval":4,"bottomInfoHeight":0,"titlePlacement":"SHOW_ON_THE_RIGHT","galleryTextAlign":"center","scrollSnap":false,"itemClick":"nothing","fullscreen":true,"videoPlay":"hover","scrollAnimation":"NO_EFFECT","slideAnimation":"SCROLL","scrollDirection":0,"scrollDuration":400,"overlayAnimation":"FADE_IN","arrowsPosition":0,"arrowsSize":23,"watermarkOpacity":40,"watermarkSize":40,"useWatermark":true,"watermarkDock":{"top":"auto","left":"auto","right":0,"bottom":0,"transform":"translate3d(0,0,0)"},"loadMoreAmount":"all","defaultShowInfoExpand":1,"allowLinkExpand":true,"expandInfoPosition":0,"allowFullscreenExpand":true,"fullscreenLoop":false,"galleryAlignExpand":"left","addToCartBorderWidth":1,"addToCartButtonText":"","slideshowInfoSize":200,"playButtonForAutoSlideShow":false,"allowSlideshowCounter":false,"hoveringBehaviour":"NEVER_SHOW","thumbnailSize":120,"magicLayoutSeed":1,"imageHoverAnimation":"NO_EFFECT","imagePlacementAnimation":"NO_EFFECT","calculateTextBoxWidthMode":"PERCENT","textBoxHeight":0,"textBoxWidth":200,"textBoxWidthPercent":50,"textImageSpace":10,"textBoxBorderRadius":0,"textBoxBorderWidth":0,"loadMoreButtonText":"","loadMoreButtonBorderWidth":1,"loadMoreButtonBorderRadius":0,"imageInfoType":"ATTACHED_BACKGROUND","itemBorderWidth":1,"itemBorderRadius":0,"itemEnableShadow":false,"itemShadowBlur":20,"itemShadowDirection":135,"itemShadowSize":10,"imageLoadingMode":"BLUR","expandAnimation":"NO_EFFECT","imageQuality":90,"usmToggle":false,"usm_a":0,"usm_r":0,"usm_t":0,"videoSound":false,"videoSpeed":"1","videoLoop":true,"jsonStyleParams":"","gallerySizeType":"px","gallerySizePx":940,"allowTitle":true,"allowContextMenu":true,"textsHorizontalPadding":-30,"itemBorderColor":{"themeName":"color_12","value":"rgba(209,202,201,1)"},"showVideoPlayButton":true,"galleryLayout":2,"targetItemSize":940,"selectedLayout":"2|bottom|1|fill|true|0|true","layoutsVersion":2,"selectedLayoutV2":2,"isSlideshowFont":false,"externalInfoHeight":0,"externalInfoWidth":0.5},"container":{"width":940,"galleryWidth":972,"galleryHeight":0,"scrollBase":0,"height":null}}