Dr. E.G. Jansen

Mar 30, 2020

WOLKSKOOL IS NOU GRATIS!

Geniet hoƫ kwaliteit videolesse, assesserings en ondersteunende lesmateriaal in vakke soos Wiskunde, Wetenskap, en Afrikaans Huistaal.

Hierdie diens word gratis aan jou beskikbaar gestel tot 20 Junie 2020.

https://wolkskool.co.za/

#WolkSkool #AkademieIsBelangrik

    0