Dr. E.G. Jansen

Jun 4, 2020

WIE ROCK DIE MEESTE?

Hiermee aanvaar Dr. E.G. Jansen mnr. Blignaut, hoof van Laerskool Concordia, se uitdaging om 'n musiekvideo te maak om die graad 7's en matrieks van 2020 terug te verwelkom.

Kom ons kyk wie rock die hardste!

#MX20 #WieRock #EGJansen #Concordia

    0