Dr. E.G. Jansen

Jun 7, 2020

Welkom terug Matrieks!

So lekker om julle almal weer te sien. Dankie ook aan ons buurskool, Laerskool Concordia, wat elke matriekleerling 'n botteltjie handontsmettingsmiddel gegee het. Ons waardeer julle.

#WelkomTerug #Matrieks2020 #LaerskoolConcordia

    0