Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Jun 28, 2021

NEEM KENNIS

Hierdie kennisgewing vervang ons inligtingsbrief wat vanoggend uitgestuur is: Na aanleiding van die Minister van Onderwys se aankondiging vroeër vandag, sluit ons op Woensdag, 30 Junie en heropen ons op Maandag, 19 Julie.

Ons hervat met die toetse wat vanaf Donderdag, 1 Julie tot 8 Julie geskryf sou word. ‘n Aangepaste toetsreeksrooster sal binnekort volg. Bly veilig en bly gesond!

Jansengroete.

Leon de Beer

    0