Dr. E.G. Jansen

Apr 3, 2020

LEER MEER

Updated: Apr 9, 2020

GOEIE NUUS ✨

Leer Meer Ekstra Klasse is nou aanlyn beskikbaar vir gr. 8- tot 10-leerders 👩🏻‍🏫

Daar word weekliks aanlyn Wiskunde Ekstra Klas video lesse opgelaai volgens die CAPS curriculum 💻

Moenie nou agter raak nie! Werk nou in jou af tyd deur die Wiskunde aanlyn lesse 📝

Kyk gerus na my webblad: www.leermeer.co.za

WhatsApp 062 616 1559 gerus vir enige vrae oor die aanlyn lesse 😃

Baie dankie,

Nicole Rossouw

    0