Dr. E.G. Jansen

Apr 15, 2020

Kaptein Jansen is besig...

Jansen se Superhelde is besig om ‘n nare virus te help beveg en daarom is ons Opedag tot verdere kennisgewing uitgestel.

Kaptein Jansen het ‘n boodskap vir alle Graad 7s!

Hou ons Facebook, Instagram en Twitter vir super-inligting dop.

Ons is reg om te veg vir jou!

#SuperJansen #SuperSkool #Opedag2020 #KapteinJansen

    0