Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Sep 8, 2021

BORGE IS BELANGRIK

BORGE IS BELANGRIK: Daleen - Daleens Properties - East Rand

Ons wil net baie graag dankie sê aan Daleen vir die borg van hierdie ongelooflike mooi t-hempies vir ons gr. 8-leerders van 2022. Ons weet ons nuwe Jansies is net so mal daaroor soos ons!

Kontak Daleen vir wonderlike eiendomsgeleenthede. Met kwaliteit en persoonlike diens is Daleen's Properties die beste eiendomsagentskap aan die Oos-Rand.

087 149 3907 | 31 Tait St, Witfield, Boksburg, 1459

www.daleensproperties.co.za

#BorgeIsBelangrik #DaleensProperties #Jansie2022

    1