HANDHAAF

ONS SAL

DOELGERIG

Laai ons D6 Kommunikeerder
hier af...
 
Al ons Nuus,
Elke Dag

Gr. 8 Registrasievorm vir 2022

Gr.8-inskrywings vir 2022

Die 2022-aanlyn GDE ADMISSIONS registrasieproses vir gr. 8's is nog nie oop, maar sal hopelik binnekort aangekondig word.

Indien jy by Hoërskool Dr. E.G. Jansen wil aansluit kan jy die volgende elektroniese voorlopige registrasievorm (onderhewig aan Departementele registrasie en plasing) voltooi:

Die registrasievorm sal as ‘n pdf-vorm van u rekenaar afgelaai kan word, wat dan elektronies of per hand voltooi kan word en tesame met ondersteunende dokumentasie aangestuur kan word na:

Me. C. Pretoruis/ Me. N. Odendaal by bemarking@egjansen.co.za

NB: Onthou asseblief om eers hierdie vorm te stoor / 'save' na jou rekenaar of foon voordat jy dit elektronies invul.

Ondersteunende dokumentasie:

  • NUWE leerders moet 'n oorplasingsertifikaat

  • Afskrif van die leerder se jongste skoolrapport 

  • ID-dokument van beide ouers

  • Bewys van adres

  • Geboortesertifikaat

Jansengroete.

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.