Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

DIE AREND
Die Arend Koerant
Augustus - Desember 2018
E,G, Jansen se nuus in een publikasie.
Januarie - Augustus 2018
E,G, Jansen se nuus in een publikasie.
Hier kan jy lees van:
Uit die hoof se kantoor - Bl. 2
Kultuur - Bl. 4
Hemelvaart - Bl. 6
Hoekom lyk hulle so snaaks? - Bl. 7 en 8
Rugby Helde - Bl. 11 en 12
Netbal - Bl. 10
Jansen se top 10 Onnies - Bl. 3
Webb broers boks hul weg oop - Bl. 13
Atletiek Bl. 6 en 13