1. Finansies:
Bankbesonderhede
E.G. Jansen
ABSA Bank
Eastlands, takkode: 630 442
Rekening no: 230390126
Verwysing: Leerling se van en naam en rekeningnommer
.
Help ‘n kind …hier
.
SKOOLGELDE 2012 ... doen navraag oor ons 2012 gelde hier.
.
![]()
.
2. Administratief:
EG Jansen Kalender …hier
.
Inskrywings:
- Senior Sertifikaat Toelatingsvereistes (pdf 558KB) hier: Senior Sertifikaat Toelatingsvereistes (450)
- Vir enige inskrywingsvorms van die skool, kontak Mev Tia Liebenberg by (011) 826 5222 of e-pos tia@egjansen.co.za
.
Busroetes …hier
Ek wil graag ‘n afskrif bekom van julle dissiplinere punte stelsel reels en regulasies. Is dit moontlik om dit vir my te epos asb.
Hello Ansie
Ja, hulle sal vir jou ‘n afskrif stuur, jy kan dit aanvra deur Sandy te e-pos by sandy@egjansen.co.za
Jansie-groete
Môre,
In die begin van die jaar het julle kopluis sjampoe verkoop. Ek wil graag weer daarvan bekom. Kan u asb vir my laat weet wie verkoop dit en wat is die persoon se telefoonnr.
Groete
Goeie dag, vir hierdie sjampoe kan u die skoolkantoor bel by 011 826 1538/9 en met Salome Mans praat.
Jansie-groete!
Is dit nog moontlik dat julle sertifikate hou van kinders wat skool gegaan het. Ek het nie my matriek klaar gemaak nie maar wil nou en het n kopie nodig van my hoogste graad wat ek klaar gemaak het asb.
Hello Bianca
Jy sal die departement moet bel daarvoor, hulle nommer is 011 389 6000.
Hoop jy kom reg,
Jansie-groete
Stuur asseblief vir my die Vak keuses vir graad 11 as dit moontlik is.
Dankie!