Landloop NuPower reeks te Nelspruit – Maart 2011

20 Mar

Die 14de en 15de Maart 2011 het die landloopatlete in Nelspruit aan die NuPower reeks gaan deelneem.

Die twee byeenkomste het soos volg plaasgevind:

  • ‘n Aflosbyeenkoms van ses atlete oor ‘n afstand van 1.6km
  • Kampioenskappe van ses atlete oor ‘n afstand van 4km waarvan die eerste vier atlete se punte getel het

Hierdie twee byeenkomste word dan bymekaar getel.

Ten spyte van die warm weer en die ver pad, het ons atlete nog goed presteer onder die omstandighede.

Junior Dogters – 10de

Junior Seuns – 9de

Senior Dogters – 8ste

Senior Seuns – 10de

Dus het E.G. Jansen 8ste geëindig met 33 punte voor Waterkloof.

Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning.

One Response to “Landloop NuPower reeks te Nelspruit – Maart 2011”

  1. christopher 2011/04/24 at 12:50 pm #

    Good Day
    Please send us all the gallery photos to publish in the Boksburg Advertiser.

    You can send to christopherm@caxton.co.za

Leave a Reply

WP-Backgrounds Lite by InoPlugs Web Design and Juwelier Schönmann 1010 Wien