26 en 27 Julie 2012 - sien die foto's
Die graad 12 gasvryheidsleerlinge van 2012 het op die 26ste en 27ste Julie hulle praktiese eindeksamen gedoen. Die vakadviseer asook die hoof van Gauteng, Me Watson was baie beindruk met die leerlinge se hoë standaarde.
Die gaste het die heerlike geregte baie geniet.
Dankie vir almal wat ons ondersteun het en ons sien uit daarna om van hierdie leerlinge eendag op Master Chef SA te sien!









