Johnny Louw inspireer Jansies

06 Aug

Vrydag 27 Julie 2012 was ‘n groot dag by Jansen en ons glo dit het werklik ‘n verskil in menigte leerlinge se harte gemaak.
Johny Louw – ‘n motiveringspreker wat getuienis kom lewer het, het so groot boodskap aan elke Jansie oorgedra en ons skool is baie dankbaar dat hy sy positiewe boodskap ook met ons skool kom deel het!

No comments yet.

Leave a Reply

WP-Backgrounds Lite by InoPlugs Web Design and Juwelier Schönmann 1010 Wien