Beheerliggaam verkies: baie geluk!
13
Apr
Graag wil ons die volgende persone gelukwens met hul verkiesing tot die Beheerliggaam van Hoërskool Dr EG Jansen:
| Mnr Kobus Kleynhans | Voorsitter |
| Mnr Nicky Dicks | Ondervoorsitter |
| Mnr Peet Nel | Tesourier |
| Mev Sandy Schwartz | Sekretaresse |
| Mnr Bennet Araujo | Ouer verteenwoordiger |
| Mnr Gert Botes | Ouer verteenwoordiger |
| Mnr Kobie Koen | Ouer verteenwoordiger |
| Mnr Vincent Oosthuizen | Ouer verteenwoordiger |
| Mnr Martin Smuts | Ouer verteenwoordiger |
| Mnr Thinus Weldhagen | Ouer |
| Mnr Johan Lerm | Personeel verteenwoordiger |
| Me Marlene Flemming | Personeel verteenwoordiger |
| Me Salome Opperman | Personeel verteenwoordiger |
| Mev Sandy Schwartz | Administratiewe personeel verteenwoordiger |
| Mnr Niel Smit | VLR – leerder verteenwoordiger |
| Me Kyla van Zyl | VLR – leerder verteenwoordiger |
| Mnr Revan Luus | VLR – leerder verteenwoordiger |
No comments yet.