
Dit was beslis `n uitsonderlike jaar vir Dr EG Jansen se atlete. Hulle sluit die seisoen op ‘n hoë noot af deur ‘n rits nasionale medaljes in tye, hoogtes en afstande af. Tydens die afgelope nasionale byeenkomste het ons atlete soos volg presteer: 1. Bianca Botes: 4de plek in beide spiesgooi en hammergooi ....
Lees Meer »

















