Archive | Hokkie

RSS feed for this section

Skoonskip sover vir die 1stes in voorseisoen!

16 Feb

This gallery contains 1 photo.

Ons eerste-dogtershokkiespan speel die afgelope twee weke al in ‘n voorseisoen somer-reeks en dit gaan baie goed sover. Tot dusver het hulle al vyf wedstryde gespeel en al vyf gewen.  Die skole wat aan die reeks deelneem is: Affies Meisies, EG Jansen, Garsfontein, Noordheuwel, St Andrews, St Mary’s, Transvalia en Waterkloof.  Sterkte verder dames! Agter [...]

Hokkie: Investec reeks 2013

28 Jan

Vanaf Donderdag 31 Januarie speel Jansen se eerste hokkiespan, soos verlede jaar, in die Investec-reeks teen van Gauteng se topskole. Die volgende skole neem aan vanjaar se reeks deel:  Affies meisies (Noord-Gauteng) EG Jansen (Oos-Gauteng) Garfontein (Noord-Gauteng) Noordheuwel (Suid-Gauteng) St Andrew’s (Suid-Gauteng) St Mary’s (Suid-Gauteng) Transvalia (Suid-Gauteng) Waterkloof (Noord-Gauteng) Soos die uitslae inkom, sal dit [...]

Hokkie 2012 Nuus!

24 Aug

NOORDVAALLIGA: EGJ het baie goed gevaar tydens hierdie liga watvanaf 9 – 11 Augustus 2012 by verskeie astrobane in Gauteng plaasgevind het. Drie spanne, nl. die o/14A’s, die o/15A’s en die 1ste Span het gekwalifiseer om deel te neem. Al drie spanne het deurgedring na die kwartfinaal en die 1ste Span het algeheel 5de geëindig [...]

Hokkietoere – April terugvoer

18 Apr

Hokkietoernooie 2012 Al vier A-spanne (vanaf 0/14 – 0/18) het vakansietoernooie te TUKS in Pretoria bygewoon. Die 0/14 A-span het vanaf 30 Maart – 2 April ’n 0/14-toernooi by Tukkies in Pretoria bygewoon. Hulle was verreweg die sterkste span in hul ouderdomsgroep en n.a.v. me E Botha wat hul as afrigter vergesel het, was dit [...]

Hokkie: Investec Skole Uitnodigingsreeks

07 Feb

Investec Skole Uitnodigingsreeks (Voorwedstryde by Internasionale Driehoekige toetsreeks tussen Suid-Africa, België en Ierland) 25-01-2012 tot 06-02-2012 Die 1e hokkiespan het aan bogenoemde deelgeneem, en na ‘n week van harde wedstryde en bloedsweet, is die uitslae soos volg: 1e:   St. Mary’s 2e:   Noordheuwel 3e:   St. Andrews 4e:   Dr EG Jansen 5e:   Pretoria Girls High 6e:   [...]

Jansen klop Transvalia en Affies Meisies in Investec Top 10 – hokkiereeks

30 Jan

Vanjaar se hokkieseisoen het vroeg vir ons senior hokkiedogters begin toe ons skool uitgenooi is om aan die Investec Top Tien Skolehokkietoernooi deel te neem. Dié toernooi wat by die Randburg Hokkiesentrum plaasvind, dien as voorwedstryde vir die driehoekige internasionale reeks wat tussen die vrouespanne van Suid- Afrika, België en Ierland gespeel word. Die deelnemende [...]

WP-Backgrounds Lite by InoPlugs Web Design and Juwelier Schönmann 1010 Wien