Hier is ons presteerders (4+ onderskeidings)

0
2012/01/10
LookLocal-9Jan2012-feature

Matriek 2011 7 Onderskeidings:  Lené Nel (7)  Carlé Olivier (7)  Suné Holtzhausen (7)  Louwrens Labuschagne (7) . 6 Onderskeidings:    Venita Griesel (6) . 5 Onderskeidings:  Arné van der Westhuizen (5)  Cobus Jonker (5)  Heinrich Kamffer (5)  Linda-Mari Snyders (5)  Marelize van der Westhuizen (5) . 4 Onderskeidings:  Erica Beukes (4)  Chantelle Bold (4)...
Lees Meer »

2011 Matriekprestasies!

0
2012/01/09
LookLocal-9Jan2012-feature

Hoërskool Dr EG Jansen – 2011 Matriek Uitslae 214 Matrikulante Slaagsyfer 99.6 % Vak-onderskeidings: 220 135 Leerlinge behaal universiteitstoelating 4 x 7 Onderskeidings 1 x 6 Onderskeidings 5 x 5 Onderskeidings 10 x 4 Onderskeidings Hierdie matriekleerders van die Hoërskool Dr EG Jansen is die skool se toppresteerders in die onlangse matriekeksamens. Suné Holtzhausen...
Lees Meer »

Hennie Otto: oud-Jansie

0
2011/12/01
Hennie-Otto

EG Jansen is baie trots op een van ons oud-Jansies Hennie Otto wat die afgelope naweek die SA Ope Gholf kampioenskap gewen het!  Wel gedaan Hennie!
Lees Meer »

Sporttoekennings 2011

0
2011/11/06
Sporttoekennings2011-featur

Junior Sportvrou:  Zandri Kruger Veelsydige Sportvrou:  Dinika Meyer Sportvrou – Beste Prestasie :  Kayla Gilbert
Lees Meer »

Top Akademiese prestasies 2011

0
2011/11/05
Akademie2011-feature

Graad 12 – Lené Nel Graad 11 –  Monique van Wyk/Dylan Bacon Graad 10 – Leoné Zevenbergen Graad 9 – Licia Roberts Graad 8 – Conrad Smit
Lees Meer »

2012 Atletiekseisoen skop af!

0
2011/10/27
WOW-Atletiek-feature

Die 2012-atletiekseisoen het in alle erns afgeskop en Jansen se atlete, onder leiding van...
Lees Meer »

Dagboek van ‘n Tennistoer…

0
2011/09/27
Tennistoer-feature

Karin Steenkamp, 2011/09/23 at 3:19 pm: En hier is nou by die lekker Sun...
Lees Meer »

Landloop D6 uitslae

0
2011/09/18
WOW-Landloop-feature

Landloop uitslae en prestasies van die D6 kampioenskappe: 
Lees Meer »

Landloop Liga-uitslae

0
2011/09/11
WOW-Landloop-feature

Die finale uitslae van die Landloop …hier:   Al 4 ligas en die Groter...
Lees Meer »

Tennis: Gauteng-Oos kleure!

10
2011/08/26
tennis-feature

Spelers wat Gauteng Oos kleure het is: Seuns: Henry Kriek (Gr 12), Ruan Ludick...
Lees Meer »

Landloop uitslae – Liga 1 – 3

0
2011/08/22
WOW-Landloop-feature

Hiermee die uitslae van die eerste 3 landloop ligas:
Lees Meer »


Gebeurtenis!

WOW-Netbal-feature02

Netbaldatums 2012

Laai die pdf af met 2012 se netbaldatums…hier:   

WOW-Atletiek-feature

…atleTIEK – ATLETIEK – ATLETIEK!!!

Dit het weer tyd geword om die spykerskoene af te stof en hard te oefen vir die komende atletiekseisoen!! Laai die oefentye en voorseisoenbyeenkomste se datums hier af: 

kommentaar

Laat weet ons van die Jansie-gebeure!

Weet jy van iets ‘aan die kom‘ wat NIE op die web is nie? Laat ons asb weet, sodat ons dit kan opsit. Stuur die besonderhede aan Sandy: sandy@egjansen.co.za of vul dit aanlyn in…hier. Onthou: Wie, Wat, Waar, Hoeveel en dalk ‘n foto of twee! .

Administratief

WOW-wenner

Die wenners van die weeklikse trekking vir die vol boekies deur leerlinge ingehandig het...

Matriek2010

2010 Matrieksertifikate is nou by die skool beskikbaar!


2011 Jansie foto album

Op die verhoog!